yum yum

FRITZABU

Sealiner
Sal moet kyk, mag ook dalk nog van die oorspronklike model hier iewers, in die stoor kry.

Dit was oorspronklik, deur Derick van Top to Bottom dips, op die mark gesit. Henry van Henkor het dit ook vir 'n ruk versprei. Miskien ken hy nog die oorspronklike resep?
 

Enigma

Moderator
So the question is which Yum-Yum recipe.is.being sought as the one I know is a clear Orange colour and fruity aroma....
 

mjf14

New member
Daai is die een, ek weet champion dips het hom gemaak ek is in die vaaldriehoek en kry hom nerens nie.
 

Enigma

Moderator
Hy maak hom nog steeds, skakel Die Carp Inn in 0118156988 en praat met Wesley (sy seun) en vra dat hy dit weer aflaai by jou plaaslike winkel of selfs na jou pos want hulle maak dit beslis nog
 
Top