Yes or no?

Nam-angler1

New member
Ek is in die proses om my plat rivier boot Scimitar 160 te verkoop vir 'n boot met meer hengel spasie.
Ek kyk na die bootjie.
Kan julle dalk help, met die fabrikaat?
Ek gaan hom meestal gebruik op die dam maar sal graag die see wil invaar met hom, as julle dink hy kan.
Hy word adverteer as 'n 16ft maar die 2x30's dink ek eerder hy is 14ft.
Is die 2x30's genoeg vir die boot?
 

Attachments

  • twin1.jpg
    twin1.jpg
    32.8 KB · Views: 209

yacoob

Senior Member
i could be wrong, but that looks like a Navaronne to me. If it is, it's quite a nice little boat, and it handles the sea well.
 

Nam-angler1

New member
Sal die twee 30s genoeg wees vir die see? Gaan nou nie Kaapse storms aanvat nie, meer dam hengel maar sal hom graag in die see ook wil druk.
 

Nam-angler1

New member
Weet iemand min of meer die jaar model van die engins? Ek gaan kyk volgende week weer na die boot om die finale besluit te maaak. Dalk sommer kompressie toetse ook doen, wat is goeie kompressie op die motors?
 
Top