Brakkanjan
Senior Member
Nou die dag by iemand wat lank liga gehengel het gehoor, een van sy grootste geheime was om wurms so dag of twee voor 'n kompetisie in 'n botteltjie met Lennon's Rooi laventel in te le. Weet iemand of hierdie aas en geur werk (so saam) ? Gee dit goeie resultate ?
Ek het nog nooit in enige van my tydskrifte daarvan gelees nie.
Dankie!

Ek het nog nooit in enige van my tydskrifte daarvan gelees nie.
Dankie!
