wurm naalde

supa-m

New member
ek was die naweek by die sa's ek het nie self gehengel nie maar net gekyk hoe doen die manne dit toe gee die een hengelaar vir my n wurm naald . dit werk soos n droom om daai wurm op die hoek te kry mens sit net een wurm op en dan is daaai 0/8 daichi bedek . wat mens doen is mens vat die wurm en dan steek mens die naald in die een kant in die punt is glad nie skerp nie dit is n klein plastiese ding wat die wurm nie seer maak nie dan ruig mens die wurm deur nie te ver nie en dan druk mens die naald uit die ander kant het n gaatjie waar mens die hoek se punt in druk en dan ruig mens die wurm oor die hoek en breek die stuk af wat oor bly mens moet n stukkie bo die hoek se buig laat uisteek ek sal defnetief pics post van die naald en hoe dit werk ek wil net my kas by my kry

 
 

Enigma

Moderator
Is al van laas Aug op die rakke.

Meeste van die Meesters en Junior spanne het die naalde in hul SA's te Bloemhof gebruik.

Ongelooflik hoe maklik jy 'n duk slangwurm op 'n #1 hoek kan ryg
 
Top