Ek hou van die shop, nie die bass dust stories nie
LMAO maar dit isAnything else than Johnny Morris is K@K............blah blah blah blah.

i completely agree with you... next time you go there for a good laugh ask him what is working in a certain dam and he will try sell you the whole shop... otherwise a very nice store thats got most of what you need at a very good price...
[color=#006600]Bigmouth[/color] wrote:
Ek hou van die shop, nie die bass dust stories nie
Salesmen by enige winkel praat k@k om iets te verkoop. Die ouens by bass world het my laat weet dat Jnr Watermelon gold flukes nie meer gemaak word nie en raa wat het hulle twee weke terug op hulle rakke gehad?
So enige iemand spin 'n storie om iets te verkoop.
LMAO jy weet dittrue but daanie really over emphasises everything...
[color=#006600]Monster[/color] wrote: