Hi Skiepie,
Gaan loer op Bid or Buy onder die SPORTING en dan af na FISHING seksie.
Hulle is te verkoop of auction en wissel van R180 na 350.
Ek het nie self een nie , en kan ook nie kommentaar daaroor lewer nie , maar dit gee speks. Miskien as jy die naam en speks vat en weer op SEALINE sit vir kommentaar ?!!!!