Droomvanger wrote:
Dis reg, ons sal sien wat gebeur.
Mens kan huidiglik lekker kite vlieg hier by ons, jy moet net jouself aan iets vasbind
Deon jou beurt kom. Weet nie wat die weer gaan maak die naweek nie?
Dis reg, ons sal sien wat gebeur.
Mens kan huidiglik lekker kite vlieg hier by ons, jy moet net jouself aan iets vasbind