middag se mede hengelaars
wie gaan almal na die baberspan bonanza toe in september ? vind plaas geduurend 21-23 september

die gene wat gaan kan dalk net langs n mede sealiner sit sonder om dit eers te weet
ek sal miskien daar n draai gaan maak moet eers verby vroulief kom om in te stem om saam te gaan
happy fishing