dagse mense ek is opsoek na meer inligting ek gaan van 21/12/2012 tot 05/01/2013 by bloemhof hengel by die oord oppad hertzogville brug se kant toe enige raad op dip en afstand sal waardeur word baie dankie connas ::S::S