What rod and reel?

Ros

New member
Hi guys,
Can you please give advise? I cant spend more than R2500 on a rod and reel, want some good quality and rod to be 10ft for the start. When I need 12 or 14 ft I will just save untill I can afford to buy again.

Thank you so much.
 

Koper

Senior Member
I'm in the process of buying a similar eds setup for one of the club members. His choice is a Pseidon and a 15/30, 20/40 or Speedmaster 4 to match. This combo will cost you under R2500.
 
Koper , looks to me like Ros wants a 10ft rod...

 

Ros Look at the exage 110 and for a reel Daiwa sealine 30 or if the budget alows a shimi tor 14. For a nice budget rod also look at the Elbe scratching rod,think its also around 10ft

 

Regards
 

Ros

New member
Armand jys doodreg ek kyk na 10ft stok. Eks baie onkundig oor die seestokke en katrolle. Kan ek n koffiemeul op n 10 ft stok gebruik en ek neem aan daar is redelike goeie koffiemeule beskikbaar. Hoekom verkies die meeste he gelaars pen katrolle eerder as koffiemeule?
 
Jong ek dink dis maar oor hulle meer rugget is. Ek glo ook maar so.

Ek sou nogsteeds se kry maar vir jou n klein katrol wat maklik gooi soos die Toruim14,saltist30 of n sealine 30. Leer hoe om n draaispoel katrol goed te gooi , dit sal net n goeie ding wees waneer jy miskien later met swaarder gery wil begin hengel

Die groot voordeel van n koffiemeul is dat jy met die regte gery verder kan gooi as met n draaisoel. Maar dan sal n 10ft stok nou nie werk nie en dan moet jy casting braid op sit.

Hoekom kyk jy nie maar na n 12ft stok nie? Daar is n baie grooter verskydenheid beskikbaar en ek glo n 3-4oz gan meer van n allrounder wees.

Groetnis
 

Koper

Senior Member
Jammer Ros, maar ek het alweer gelees sonder my brille en was nog besig om wakker te word na die middagslapie,  Armand is reg oor die 10/12ft.
 

Ros

New member
Eks net bang ek kan nie n 12 ft lekker buig nie, ek het 13 ft shimano varswaterstokke wat ek wil verkoop want ek kan hulle nie gooi nie. Dis hoekom ek eerder met 10 ft sal begin totdat ek seker is ek kry die stok goed gegooi. Is daar n merkwaardige verskil in afstand sou jy dieselfde stok genruik met beide soorte katrolle? Al hoekom ek aan n koffiemeul dink is omdat dit n maklike katrol is om te gooi en die afstand is goed.

Dankie vir al jou raad vanaf jou plaas naby Springbok!
 

Ros

New member
Koper jy hoef nie sleg te voel nie, hoor nou die dag n ou tannie wat nog praat van Sondagmiddag se knypie!
 
Jong 12ft stokke is in die algemeen nie moeilik om te laai nie maar die beste dink ek sal dan vir jou wees om die stok self in jou hande te loop vat en te bevoel!

 

Groetnis
 
Top