Went to meerhof from Saterday evening about 3pm ti

Light Tackle Hunter

Senior Member
Nice visse Unlimited,
Die watervlak is BAIE af, ons het ook vrydag aand tot saterdag oggend by my huis in Harties gehengel, 9 karpe (5kg, 5.5kg en kleiner) en 8 babers (6 met kuiken, 2 met rapala, grootste +- 4kg) gevang.

Groete,
Eugene
 

Unlimited

Sealiner
Lekker hunter... Ja die manne het orals vis uit gehaal... Selfs die manne wat in gecast het... Meerhof se water is altyd skoner in vergelyking met die res van die dam, dis maar omdat die rivier water daar in stoot. Maar jo hopelik na die 1e groooot reens spoel al die nuwe water daai alge wat dryf uit en oor die damwal, dit gebeur maar elke jaar.
 

HennieB

Sealiner
Light Tackle Hunter wrote:
Nice visse Unlimited,
Die watervlak is BAIE af, ons het ook vrydag aand tot saterdag oggend by my huis in Harties gehengel, 9 karpe (5kg, 5.5kg en kleiner) en 8 babers (6 met kuiken, 2 met rapala, grootste +- 4kg) gevang.

Groete,
Eugene
Klink my die vis byt ook net as ek nie daar is nie Eugene.
 

Light Tackle Hunter

Senior Member
Moet wees Hennie, ek dink daai swaar sinkers van jou raas te veel as hulle die water tref? Of dalk jou alarms?

Ons gaan saterdag weer vang as jy ons wil join? Het 'n lekker spot gekry.

Groete,
Eugene
 

HennieB

Sealiner
Light Tackle Hunter wrote:
Moet wees Hennie, ek dink daai swaar sinkers van jou raas te veel as hulle die water tref? Of dalk jou alarms?

Ons gaan saterdag weer vang as jy ons wil join? Het 'n lekker spot gekry.

Groete,
Eugene
Dankie vir die invite, maar ek is die naweek by Laurentia. Ons moet weer plan maak.
 

mahomedhoosein

Senior Member
Did you guys catch much during the day or were they only active at night. and were lines taken out with a boat or did you guys cast?
 

Unlimited

Sealiner
Bait boat at6 about 150m... mostly at night... the guys to our left had a feeding spot at about 80m and they were looi-ing the smaller carp up to 2kg
 

Unlimited

Sealiner
Interesting topic... the brown catfish... you guys reckon he came into the dam from the river? Thats my opinion... First time i caught a brown one in harties... So i think he "grew up" in the hennops or crocodile river and made his way down to the dam
 

Kosie

New member
All the crap thats apparently being pumped into Harties Im surprised we dont catch more brown catfish!
 

Unlimited

Sealiner
LTH... Help my biekie asb... ekt n huis langs pecanwood waar ek kan vang wanneer ek wil... was nou al 2 keer daar in die winter elke keer vir so 3 tot 4 ure maar geen krap of baber op getel nie... dit maar redelik vlak, so 1.5m op 80m in... gaan nou volgende naweek weer soontoe en die keer vat ek die bait boat saam... hoe diep is dit daar by julle? hoe diep gaan jy in? watse aas gebruik jy vir die karp? dies nou die eerste keer na die winter wat ek kans kry om te gaan en wil dit lekker maak
 
Top