kitefisher
Sealiner
[color=#006600]Marthin[/color] wrote:
Ok jy's nou weer bungalow-bul.
Marthin,ek kom nie regtig meer daar nie ,en reen is n "rumour" op hierdie stadium,flip dit sit die hele baber-kuns-aas n maand terug vir my.Ek glo maar soos n mamparra aan die eerste reen vir baber op kuns-aas.PM my voor jy kom,miskien kan ons dit inpas,al is dit net n vinnige heen en weertjie.Kite moenie so wesie, ek en jy moet saam taktiek beplan om Ryan van sy troon te lig. Ek beplan om in November weer vir die naweek daar te wees. Met bietjie meer reen kan dinge dalk net lekker gaan. Sal jou die keer laat weet as jy die trek wil maak Scandinawie toe. By the way hoe is Klipdriftdam?
Ok jy's nou weer bungalow-bul.
