nee gaan nog hele ruki wees vandag begin saam hulle gaan volgende week op jhb toe saam george daimond die co owner dan sal ek alles uit vind gaan kyk of ek nie fb groep vir carp hunter kan begin ni sal makliker wees kan allmal net daar op volg sal ek update soos dit gaan kom se net daar paer groot dinge wat die jaar carp hunter gaan gebeur soos se gaan vra ek fb groep begin so aan sterkte vir allmalm enige vra dan kan julle my pm sal proebeer uit help waar ek kan thanx