Hi Ouens.
Het die naweek n club comp gehad.
Dit was maar baie nat maar dit was lekker.
Toe die karp baie stil raak toe begin ek maar baber soek. Een van my karpies van so 2kg het doodgegaan en toe gebruik ek n stuk fillet vir die babers.
Het toe 1 gekry op dit van 5.19kg
Vat toe die kop en kry n 3.6kg een.
Hier is die fotos.