WAYPOINTS - INHAMBANE

mbar

New member
Hi all,

I'm off to Inhambane in 3 weeks and I'm looking for some GPS waypoints for fishing off a jetski.

Can anybody help please?

Any fishing reports for Inhambane would also help.

Cheers
 
Ek het vir jou n link by gesit wat punte gee maar dink hulle is bietjie ver vir n jet ski. Die riwwe wat naby is het die locals als uitgeroei. Dink die beste punt is 'The Office' dis so 5-6 km in, dis n redelike groot rif en ek het al verskeie spesies daar gevang. Ek sal die naweek op die gps kyk wat is die kordinate. Verder dan tussen barra en tofu is ook n rif wat partykeer nogals goeie vis hou.

http://www.sealine.co.za/view_topic.php?id=10960
 
Top