Goeie dag almal
Watter stokke kan julle aanbeveel vir baberhengel?
Daar is soveel stokke daar buite , maar elke hengel eienaar met wie ek praat wil iets anders aan my verkoop.
Ek soek 'n stok wat lekker lig is , wat mens 'n lekker fight sal gee met 'n 10kg baber , maar ook genoeg backbone het om 'n monster te kan land as mens dalk gelukkig genoeg is om een te vang.
Ek gebruik tans my see gerei , maar is moeg gesukkel met die 14 ft purglass stokke , veral langs die rivier.

Thank you very much , will go have a look at the ugly sticks.