Watse koffiemeul?

Chaotc99

New member
My BG60 havent given me any problems till date, got 0.40 awa-shima line on it, takes 300meters, and I have no problem with any size barbel, Its a tuff reel also used it at see, they go for about R700 - R800. U only want to buy once.... and that would be my choice.
 

HennieB

Sealiner
Ek het nog nie 'n my 2 katrolle gekoop nie maar ek het basies besluit wat ek gaan koop. Dit is tussen die Penn Fierce of Penn Sargus. Het enigiemand al met hulle gehengel?
 

Alex123

Member
Hi HennieB

Ek het twee Penn Battle 6000 katrolle en hulle is sterk genoeg om 'n Blou Bul ondersteuner van sy sussie af the trek!

Vat so 300m/40lb braid.



:fbash
 

Alex123

Member
Ja, hulle is bietjie duur maar hulle moet nou vir 'n lang tyd hou. Het al gevind goedkoop is duur koop....

:fishn
 

HennieB

Sealiner
Ek het toe eindelik 2 katrolle gekoop nadat ek lank gekyk het na reviews ens. Die besluit was toe Shimano Aerlex 7000. Hopelik kan ek volgende naweek 'n paar dik babers by die Vaalrivier looi.
 

Alex123

Member
Hi HennieB,

Waar gaan jy die naweek babers jag?
Ek wil ook die naweek gaan (Vaaldam of Vaalrivier) en is besig om vir plekke te soek op die "net", wil sommer net vir die dag gaan.

:fishn
 

HennieB

Sealiner
Alex123 wrote:
Hi HennieB,

Waar gaan jy die naweek babers jag?
Ek wil ook die naweek gaan (Vaaldam of Vaalrivier) en is besig om vir plekke te soek op die "net", wil sommer net vir die dag gaan.

:fishn
Jong die plek waarheen ek gaan is ne regtig vir hengel nie maar ek gaan wel hengel.

www.schoemanshof.co.za
 

Alex123

Member
Hi,

Ons was verlede naweek by Nonyana Lodge. Die kinders het gemaai onder die kleinbek-geelvis. En toe tel my vriend hierdie een op...17.12kg.
 

Attachments

  • Nonyana Lodge barbel.jpg
    Nonyana Lodge barbel.jpg
    57.4 KB · Views: 140

Alex123

Member
Hi Hennie,

Hoe het die naweek se visvang by Schoemanshof gegaan? Het op die link gaan kyk wat jy gestuur het, dit is baie mooi daar.

:fishn
 

HennieB

Sealiner
Ek kon darem 2 kry maar hulle was klein so 4-5kg max. Een was op 'n kuiken en die ander op 'n Salmo Hornet crankbait. Daar is hordes geelvis in daai deel van die rivier.
 

ThunderPie

New member
Hello,
I use the Penn Slammer 760 for European Catfish
(I am from Germany and stay sometimes in SA)

Those reels are realy reliable and handle our catfish pretty good, so no worries for you with that reel.

As mainline I use .40 Suffix braid with 100mtr high abrasive 0.60 mono.

For tracer I can really recommend brick laying cord, but it must be BRAID and made from nylon!
1mm diameter is perfect. that brick laying cord is cheap and high abrasive, so you dont have to buy that fancy kevlar tracing line or what ever.

Dont use steel tracers, we know that catfish are high sensitive to metal and dont like it, mostly the get spooked aways when they attach steel tracers

:::S
 

EugeneC

Sealiner
Skuimkop wrote:
Hennie moet dit koffie grinders wees? Rede hoekom ek vra is omdat die Ugly Sticks se back bone meer gemaak is vir centre pin katrolle.

Anyway goeie grinders vir babers kan jy na die PENN grinders kyk en as jy nou rerig fancy wil gaan en baie geld het om te spend voer vir jou een van die Van Staal http://www.vanstaal.com/index.htm katrolle in.

Those Van Staal's are the AK-47 of grinders. The only problem is if you're a leftie like me, you can't find right handed reels and the handle can't be taken out to swap sides. A couple of years back I was in the US and looked all over to find a right handed reel, but to no avail.
 

ThunderPie

New member
Eeeehr, Van Staals. OK thats a pricerange out of the space!
but actually you can very easy change the left or right hand use on the most grinder reels.

just unscrew the handle and place it on the other side
I can do that with my Penns

another good reel is the penn sargus series. complete saltwater proof and not that expensive
 

EugeneC

Sealiner
Not the case with Van Staal though...unless they've changed it in the last 8 or so years, but I doubt it. The whole reel is built not to allow any water, sand or other muck in, so there's very few parts that can be removed.

I was told they used to make right hand wind reels in the past, but they discontinued it. A real shame, I would love to own one.
 

HennieB

Sealiner
I'm very happy with the 2 Shimano Aerlex reels I bought,I also use them for spodding when carp fishing and they can take some punishment.
 
Top