markusiaan
New member
watse dips werk goed by koppies en watse aas werk ook lekker en hoe diep moet ek omtrent gaan
Mielies gedip in molasse werk ook nog altyd goed daar. Mosquito Larva (groot) floaties toegedraai in n soet devilsfork(knoffel en almond) degie. Of die degie kan as n backing opgesit word saam daai floatie.
GP is ook n lekker dip wat werk dag