Wat is in die volgende dips

Bosaap

New member
Kan iemand vir my sê wat is in die volgende dips Legend en in Perdeby Plus en in Green Devil en in Viper en in Cina 1
 

Bosaap

New member
En wat is in blou trein ook ek hoor baie van blou trein pitte maar kry dit nie. So wil nou maar my eie maak.
 
Top