Wat is die latest vir tiervisvang

tuna

Sealiner
eh het al taamlik tiervis in my lewe gevang en gaan nou oor des weer soveel as moontlik vang, my gerei kort bietjie upgrading so ek wil julle manne vra wat julle gebruik en indien moontlik post fotos van die kunsase en katrolle

Ek gaan my Trini14 saamva vir lure trolling met bietjie swaarder lyn en ek gaan dit ook in die oranje gebruik want ek wil bietjie groot babers gaan vang-hopenlik iets tussen 25-35kg(enige info daaroor sal ook waardeur word)

ek geniet dit om daai nr 4 en 5 effzet spinners vir tiere tegoo-ek verander net na n enkel hoek toe

rapalas en anders vissies werk ook maar dit raak bietjie duur so ek gebruik dit ne te veel nie

Right ouens laat loop met die raad en watse lyne en breekragte julle gebruik ek vang gewoonlik in die komatie of sabierivier met so 6kg maar ek dink dat ek miskien bietjei swaarder op die trip sal gaan
 
Top