Was laas week by Bronkies.Die vis spawn en het nie

Ahooy

New member
Was laas week by Bronkies.Die vis spawn en het nie goed gebyt.Hulle het naby ons genet vir vis.N paar honderd vis van twee tot ses kilogram vis is getrek. By navraag is ek meegedeel dat hulle van Harties visteelplaas is. Hulle het n kontrak met Tshwane en verwyder nie inheemse vis uit onder andere Bronkies ,sootgelyk as Harties.Die vis is lewend verwyder om blykbaar te melk om vingerlinge te teel vir herverkoop.Van die vis word ook hervestig in onder andere Rietvlei. Volgens hulle het hulle reeds baie duisende Kurpers in die dam geplaas.Vir my klink dit na n storie aangesien Bronkies te koud word en kurpers nie daar sal oorleef nie.Iewers is n slang in die gras.
N vriend beweer die karp word in sout damme geplaas vir n paar dae om skoon te kom en dan geslag en na China uitgevoer. By Harties net hulle steeds vis terwyl hiasinte die hele dam voldryf?? Wie is die tenderpreneurs by hierdie damme? Iemand maak geld terwyl hengel daaronder lei.......... Enige iemand met meer inligting oor wat hier gebeur??

w
 

Attachments

  • Bronkies.jpg
    Bronkies.jpg
    38.3 KB · Views: 183
Very interesting..
It will be interesting to see what comes of this. Will it work or is it a smokescreen for future commercial netting, which is lank sustainable.
 
Top