Hi Francois
Ek is tans besig om van al my toerusting ontslae te raak.
Ek het 4 x Shimano Tiagra 80 WA katrolle waarvan 2 nog splinternuut in die boks is en twee alreeds gebruik is. Al vier katrolle is nuwe modelle.Ek verkoop ook my 30 lbs tackle. Als is Shimano en stokke en katrolle is eenders. Laat weet my dan praat ons. pryse is werklik goed en tackle in uitstekende toestand.