Was giste by Walkhaven
Dit was baie crap, kan die vis sien maar kry hulle nie gevang in die hoof dam nie. Van 8uur af het die honde op gedaag en moes ek skuif na die ondreste twee damme.
Die middel dam is amper helemal toe gegroei en die onderste dam was bruin. Lyk f iemand 'n drag net deur die dam getrek het. Daar het een langs die kant gele en die water was meer 'n modder poel as water gewees.
Weet nie of ek weer maklik sal terug gaan nie.