Vischgat - Vaal river

Ortaega

Member
Goeie Dag Almal,

Belplan bietjie om oor n paar dae Vischgat toe te gaan. Het al voorheen lekker daarso gehengel laas jaar in Augustus was lekker stil en einaar is nogal nice.

Het verskriklik baie klein muddies en silver karpies daarso gevang.

Wou net utvind of enige iemand raad het of al lekker groot size visse aldaarso uitgetrek het wat daar was.

Groete
:f1shy
 
Top