andrebotha0
New member
Goeie dag ek wil graag by julle ervare hengelaars weet wat is hierdie vis se naam en is hy eetbaar en sy toelaatbare lengte,dit is my eerste vis wat ek in die see gevang het ek is nuut in die kaap en vrek oor see hengel ek bly in die Strand en ken nog nie die spots waar n man kan vang en nie enige raad sal hoog wardeer word.!

