Vis Pappa!!!

Bigmouth

Senior Member
[color=#006600]cptfly[/color] wrote:
Bigmouth wrote:
cptfly,

what is a ghielie?

die ghielie wat ek ken haal jy agter jou keel uit as jy verkoue het.

LOL

:) ja dis die ou, en lees jy, wat die stokke dra en aas aansit en so voorts... al daai lekker dinge terwyl jou stok nog nie eers 'n hoek aan het nie
 

Ja nee kyk, ek kry nie kaans om my aalie te draai nie, wat nog van visvang.

As hy nie besig is om in die dam te klim nie jaag hy die visse weg deur klein klippies in die dam te gooi. Maar ek glo dit is maar deel van die leer proses.

Hy word ook al van kleins af geleer om al die gemors om die dam op te tel en is die asblik te gooi.

Daar is min dinge wat ek so verpes soos 'n morsjors!

Ja LGF, ek was noggal verbaas toe ek die size van die kurpers gesien het, ek raai maar dat die rooi erdwurms hulle job gedoen het, daai dobbertjies is ook noggal sensitief so die kurpers het nie veel van 'n kaans met die metode nie.

Dis baie makliker as met kunsaas. Rooi erdwurms + Kurpers = Gevang! 


 
 
Top