Vir die manne wat nog wilgedraai naby oranjeville

Lappe

New member
Vir die manne wat nog wilgedraai naby oranjeville kan onthou,hy is weer oop!

Kontak Ilse op 076 415 2289.
 

Lappe

New member
Hello Jack25,hy het laas week weer oopgemaak na 10 jaar,Ons was laas week donderdag daar en hulle werk nog aan die ablusie geriewe,darem so paar karpe tussen 3 en 4 kg gevang.Die grondpad was ook heel rybaar.
 

Lappe

New member
As jy van Deneysville se kant afkom draai jy so vier kilometer voor Oranjeville links af.Ek gaan dalk maandag vir die dag deur dan kan ek vir jou fotos van die oewer stuur.
 

MotherGoose

New member
Wilgedraai aka De Bank

-26.958263, 28.218789

Going there this long weekend 24-28 April.
Will give feedback.

Good facilities and ablusion. Awesome bank with lots of shade. Beach sand and not a lot of snags in the water.

::tight:
 
Sounds like a nice place, can anybody help with more detail please, I just need to know - Is the road marked where you need to turn from the tar road? Also, how long is the gravel road?
 

MotherGoose

New member
Aanwysings: (vir mense wat suid op die R59 ry)

Draai links op Ascot on Vaal Straat, net nadat jy oor die Vaalrivier gery het (800m na Vaalrivier)
Na 1.75km draai regs op die R82 (rigting Sasolburg) – Daar is tans padwerke op die R716 (rigting Deneysville) met padverleggings wat lang ophoude kan veroorsaak
Na 13km draai links op die R57 (rigting Heilbron) Na 3.3km draai links op R549 (rigting Deneysville)
Na 17.2km draai regs op R716 (rigting Oranjeville) net voordat jy in Deneysville inry – ry versigtig op hierdie stuk pad, daar is baie slaggate
Na 10.6km draai link en bly op die R716 (rigting Oranjeville) – daar is steeds slaggate op hierdie stuk pad
Na 13.4km draai links op Lake Straat (rigting Metsimoholo) net voordat jy Oranjeville inry
Na 1.4km is daar ‘n grondpad wat uitgaan na die linker kant, draai links op hierdie grondpad (jy moet oor twee stoppe ry)
Ry 0.45km aan, die pad draai na regs (rowwe stukkie grondpad, baie rooi grond), net nadat jy verby die ou murasie is, by die kragpaal, is ‘n pad wat links uitgaan – draai links op hierdie grondpad
Volg hierdie pad vir 1.6km – dit loop vas in die De Bank kampterrein
;););)
 

MotherGoose

New member
Viv1 wrote:
Goeie more hoe is die veiligheid by wilgedraai?

daar is nog nie issues gewees so ver as wat my kennis strek nie,maar dit is nogsteeds SA, so moenie alleen enige plek sit of gaan slaap en al jou goed onbeman los nie.

Sal jou kan se teen volgende week dinsdag hoe ek die plek beleef het.
 

Nick_Fraser

New member
Good Day All

So how was the Fishing been at Wilgedraai. i plan on going this coming long weekend. a bit cold but i am sure i will survive.
 
Top