Verlorenvlei Ope

Koper

Senior Member
[align=left]                                           
KlawerHengelLogo.jpg

[/align]KLAWER HENGELKLUB NOOI ALMAL UIT NA ONS WONDERKOMPETISIE WAT DIE 10DE
EN 11DE SEPTEMBER 2011 BY VERLORENVLEI GAAN WEES.

WANNEER: Saterdagoggend die 10 de September tot Sondag
                 oggend die 11 de September 2011

HOE LAAT: 7 uur kom almal bymekaar
                 8 uur lyne in
                10 uur lyne uit Sondag oggend
                11 uur inweeg op die gras soos aangedui
                12 uur prysuitdeeling voor die groot huis op die gras

VERBLYF: Daar kan enige plek op die gras langs die dam soos
               aangewys sal word tent opgeslaan word. Daar is
               buite toilette en storte.

INSKRYWING: Seniors R100
                      Juniors R 60 6jr tot 16jr
                      Voorskool R40 1jr tot 5 jr

PRYSE: Seniors Dames Swaarste sak
                                  Swaarste vis
                       Mans Swaarste sak
                               Swaarste vis
          
           Juniors Dames Swaarste sak
                                 Swaarste vis
                      Mans Swaarste sak
                              Swaarste vis
          
           Voorskool Swaarste sak
                          Swaarste vis

Dan is daar n prys vir die algehele grootste vis.
Daar gaan ook baie “lucky draws” wees.

Hek gelde is R20 per kop per dag wat elkeen self met aankoms by die kantoor betaal.

Die Sondag net voor die prysuitdeeling en na die prysuitdeeling sal ons kerrie kos verkoop teen R25.

Die getal vis wat ingeweeg mag word is 15. Alle reëls sal die oggend voor lynne in bespreek word.

Hengel lisensies sal by die Vlei beskikbaar wees.

Almal wat belangstel om deelteneem moet asb hul inskrywings gelde in ons rekening inbetaal. Die bewys van inbetaling, saam met die inskrywings vorm moet dan asb na Linky toe gefaks word, 027 216 1928, sodat ons jou inskrywings nommer vir jou kan sms.

Vir die bankbesonderhede asook enige navrae is kan julle vir “doggies” ‘n pm stuur.

Sluitings datum: 5 September 2011

Dankie vir u ondersteuning en ons glo en vertrou u gaan die kompetisie baie geniet.

Hengel groete
Niel du Toit
Voorsitter

'n Google foto van die vlei is aangeheg ter inligting asook die inskrywingsform.

Verlorevlei.jpg
 

Attachments

  • Volerenvlei Inskrywings Form.pdf
    137.2 KB · Views: 5
Top