Venue Preperations

Jake the Snake

New member
Hi Guys

I have done a whole hord of research on differnt types of venue on sealine before i go out for either a compition or social angling and still i seem to struggle from time to time (Not to badly though i still chatch some thing..LOL).

What i am struggeling with is how do i test what works the best at the venue without chasing the fish away from your "kol"?? (as i think that i am currently doing it quite alot these days ):fbash

I normally start with the following:
Rod 1: Looti/Viks on the bol; plain hooks (SWD & Floaty)or FX/Tjoptjop

Rod 2: i go for Either a FX/Rooi GP (Bunspice float on Top and SWD on bottom) or FX/Honey combo.

No i know that there are combos like FX/devilsfork ect ect that alot of Guys also go for but if i here thet wierd and wonderfulle combos that some guys come up with i was just wondering how do you get to that and still keep your "kol" going?

Anny advice will be appreciated^^..
 

Schobies

New member
:SSSJake please tell me where you are going to fish next, I want a spot next to you. I will then just start plain and wait for you to chase the fish to my spot - reason - I have the same problem as you so starting plain will be my best bet.
 

Jake the Snake

New member
Nee kyk lyk my ek het baie manne gebaffel oor die topic.
Kyk ek weet jy het jou basics vir Vaaldam soos
FX
Garlic
Straberry
Perdeby
Almond
Tjop Tjop
Cinnamon en Bunspice
Maar ek berstaan net nie waar party mense by Seker combos uit kom soo R2K Statafords en TCp nie?????HUH:?:?

Kyk wat ek met die Tread wil regkry is om vir mense `n tipe van `n guideline te gee om te se wat basies by die verskillende tipe venues werk/gewerk het. en dan kan jy dit van daar af vat.

Daar is ook manne wat daar buite sit met JARE se kennis en onvervinding wat weet dat by die Venue werk X maar hulle klou vas aan die info.

Soos byvoorbeeld die volgende:

Ardenza - Quatro (fruity) FX en garlic
Roowalle - GP & Devilsfork
Cillers - Strawberry, almond, TCP
Ect ect ect.
 

wmpruis

New member
Ek het by Aston Lake uitgefigure dat Dusk&Dawn/Bunspice&Almond saam met 'n bunspice bleeding float vir my vir die eerste keer vis gelewer het daarso.
 

Naruto

Sealiner
Wat n topic!

Sekere van die combos kom maar met ondervinding. Maar ek vind dat basiese goed beter werk as wilde combos. Stroppe, afstand, mieliebom, aas, geduld en dan eers dips. Ek hou van iets soet. Vaaldam dip is seker my gunsteling om mee te begin. As die vis nie wil byt nie sit ek TCP by. As dit nie werk nie sal ek oorgaan Garlic toe wat dan gewoonlik werk. Ander combos wat ek ook sal probeer is Kiana/Perdeby, of n kolletjie Vicks op die bol toegemaak met Looti. Teen die tyd wat ek deur al daai combos gewerk het is die sessie al amper verby.

Wat ook belangrik is, is om die manne om jou dop te hou en te kyk of hul vis kry,hoe gereeld hul vis kry, op watse afstand hul vis kry en moet nie skaam wees om te vra wat hul gebruik om vis op te kry nie. In ons klub deel ons info, want dis goed om so die klub op te bou.
 

Jake the Snake

New member
Thanks vir die tips Naruto. Ek dink ek sal my strategie amper op dieslefde basis moet hanteer. Maar hou jy by die strategie vir Elke venue wat jy heen gan of verander dit van plek tot plek?

Naruto 100% reg daar. Dis waar ek meeste van my info steel is van die mense rondom my:spite:doh

Nee kyk die voorbereiding itv jou aas, belplanning rondom afstand, stroppe (tipe vaaldam of rietvlei) tipe lyn (5lbs of 7 lbs) leaders ens is BAIE belangrik. As jy nie die basics regkry van die begin af nie moet jy eerder nie uit gan vir die dag nie...Jy gan jouself net irreteer.

Soos jy tereg se is dat jy mense in jou klub moet vra vir raad en hulp waar dit nodig is dis die enigste manier hoe jy jou hengel gan verbeter, MAAAR nie almal op sealine is by `n klub nie so hoe gan die manne leer?
 
Wel, ek het onlangs af getrek S-Kaap toe, so my hele experience hier is om "nuwe" venues te bemeester.

By enige plek sal ek begin met min dip op die bol. Sodoende sal jy nie sodanig die vis wegjaag of afskrik nie. Ek sal ook dieselfde dips of kombinasie op die bol sit vir meer as net een gooi. Daarna sal ek afstande wissel met dieselfde kombinasie nog steeds op die bol. Eers daarna sal ek verander. By gese, ek maak gebruik van geleenthede om te gaan oefen sodat ek so half op my eie kan rond ... dinges. Tereg wat hierbo gese is, jy moet iemand bel om darem net n aanduiding te kry of daar spesifieke geite/tips/truuks is wat dips spesifiek aanbetref. Vir my is op watter afstand die vis gewoonlik uitkom belangriker as watse boldips werk.

En dan hoe kry mens daai snaakse kombinasies? Dit gebeur waneer jy op een stok R2K het met FX (en dit werk in n mate) en FX plus Stuttafords (en dit werk in n mate) op die ander stok. Dan gaan jy noodwendig probeer om te kyk of FX + R2K + Stuttafords nie die tempo gaan opstoot nie. So die gevolg is gewoonlik die kombinasie van wat op een stok werk met die kombinasie wat op die ander stok werk. Daar is n ou by Heidelberg HK (vergeet sy naam nou) wat sweer by FX + Stuttafords, in so n mate dat hy die twee vooraf meng en Stutt-X noem.
 

Jake the Snake

New member
Thanks JPS ek sal dit bietjie gan probeer.
Ek het juis die naweek gan visvang maar kon toe nou nie op SL kom om replies te lees nie...As ek die gelees het dan sou ek seker maar bietjie beter gedoen het..:fbash
 

Jake the Snake

New member
One thing that i must say that i have learnt alot at the water and chatting to some of my fellow club mebers are that if you dont prepare yourself metally for a league comp or even club comp then you'll battel at the water.

Another thing is that once you get to the water edge for the first time check wher the most fish activity is i.e. deep or shallow. this might help you to get a few fish early in the day.

Thing like changing your floaties from the bottom to top hook also has a HUGE effect on what you catch and how fast.

I think what i will take from this form is that when you get to the water be it a league, club comp or social event, go out a use what you are most comftable with. Anything will work you just have to find where the fish are first and then try to increase the tempo...
 

Brakkanjan

Senior Member
TCP het vis by die Vaaldam gegee toe my pa nog jonger as ek was, onthou om net nie te veel te gebuik nie. Ek het deesdae 'n TAC Spuit wat ek gebruik.

Een van my ander geliefkoosde geure bly Jan van den Heefer se GTV. Al babertjies ook gevang met hierdie geur.

Almond en Honey sal ook by meeste van jou plekke werk.
 
Jake the Snake wrote:
Thanks JPS ek sal dit bietjie gan probeer.
Ek het juis die naweek gan visvang maar kon toe nou nie op SL kom om replies te lees nie...As ek die gelees het dan sou ek seker maar bietjie beter gedoen het..:fbash

Plesier ou maat.

 

 

Jake the Snake wrote:

One thing that i must say that i have learnt alot at the water and chatting to some of my fellow club mebers are that if you dont prepare yourself metally for a league comp or even club comp then you'll battel at the water.

Another thing is that once you get to the water edge for the first time check wher the most fish activity is i.e. deep or shallow. this might help you to get a few fish early in the day.

Thing like changing your floaties from the bottom to top hook also has a HUGE effect on what you catch and how fast.

I think what i will take from this form is that when you get to the water be it a league, club comp or social event, go out a use what you are most comftable with. Anything will work you just have to find where the fish are first and then try to increase the tempo...

Agree whole heartedly with your comments. If you dont prepare mentally, then you dont have goals. When you dont have goals, then you dont have something to aim for. Sounds stupid, but lets take an example.

Tomorrow I am going to start at 60m with FX and at 80m with Banjo. After 40min I am going to change baits coz thats the norm for this specific venue. If the tempo however is faster tomorrow (say 30min) then I am going to change baits faster. Average for this venue is 20 fish, so thats what I have to get. NOW if you dont have a plan like that, you wont be prepared mentally, and you will throw any sh@7 on your bol, throw it out as far as you can, sit back in a deck chair and wait for an hour. And the cycle repeats. And I guess thats what you were already told by your fellow club members.

Louwtjie used to say: "A trace with the right bait in the wrong area does not work as good as the wrong bait in the right area".
 

Naruto

Sealiner
Jake the Snake wrote:
Thanks vir die tips Naruto. Ek dink ek sal my strategie amper op dieslefde basis moet hanteer. Maar hou jy by die strategie vir Elke venue wat jy heen gan of verander dit van plek tot plek?

Naruto 100% reg daar. Dis waar ek meeste van my info steel is van die mense rondom my:spite:doh

Nee kyk die voorbereiding itv jou aas, belplanning rondom afstand, stroppe (tipe vaaldam of rietvlei) tipe lyn (5lbs of 7 lbs) leaders ens is BAIE belangrik. As jy nie die basics regkry van die begin af nie moet jy eerder nie uit gan vir die dag nie...Jy gan jouself net irreteer.

Soos jy tereg se is dat jy mense in jou klub moet vra vir raad en hulp waar dit nodig is dis die enigste manier hoe jy jou hengel gan verbeter, MAAAR nie almal op sealine is by `n klub nie so hoe gan die manne leer?
Jake,

Ek sal hierdie strategie gebruik by nuwe venues veral, of deur die winter maande. As ek weet n venue hou van deegies en floaties sal ek sommer dadelik my gunsteling kombos opsit. As mens die vaal al so rukkie hengel leer mens so ietsie van die plek. Ek is eintlik bang om ander venus te hengel, want mens weet nooit wat in daai venue se visse se koppe aangaan nie...lol!

Toe ek by sealine aangesluit het, was ek ook nie in n klup nie.  Het toe maar een of twee keer saam n klub gehengel. Dit wat ek op sealine geleer het was van onskatbare waarde. Ek het die search funkie letter;lik al uitge-"wear"...lol! Ek het eers als gelees tot ek niks meer kon kry wat ek soek nie en toe begin ek vrae vra. Van casting tot aas. Lyn tot katrolle en stokke. Dis nou amper 3 jaar later en ek is nogsteeds hier besig om te leer. Ek beoog om hierdie jaar ons klubkampioenskap te wen te danke aan als wat ek die afgelope paar jaar geleer het.
 
Top