Vektra stokke

Flashback

Senior Member
Ek het 5 12Ft vektras te koop,2 swartes en 3 groennes.
Hul is baie goed op gepas en is nog in hul sakke!

As iemand belang stel PM my asb!
 

JENEL

New member
Hi Hannes,

Plaas foto's en pryse van die stokke. Heeehehe waarvoor het jy nou geld nodig....lyk of jy ook nou 'n regte tackle tart work, whahaha LOL
 

Flashback

Senior Member
Hy hy passop!!
Nee man ek gaan hul nie weer gebruik nie, die spesie ding maak nie plek vir hul nie so hul kan maar gaan!
 
Top