In my opinie hang die aas af van eerstens hoe die water voor jou lyk (bv stil water, of stroomversnellings), en dan natuurlik wat jy wil teiken ook.
Vir karp in daardie omgewing is my gunsteling 'n banjo float en amandel degie onder, en net 'n amandel degie bo. Op die bal kom daar dan 'n bietjie steekvlieg en fx.
As jy soek na een van die effense groter karpe (5kg+) werk 'n mielie, wat se kop afgesny is, die beste op beide hoeke (net 1 mielie per hoek). Gooi dan een strepie maize corn op die bal.
Vir muddies en geelvissies kan jy maar enige dips gooi wat baie floro het.
Ek hoop die help.