Middag almal!
Ons is vier vriende wat die naweek van die 3de Desember by Rus 'n Bietjie Oord langs die Vaaldam sou gaan vang het.
Ek het egter op die forum 'n baie swak post van hulle raakgelees en is nie lus om my naweek daar te gaan bederf nie.
Sal dit baie waardeer as iemand dalk 'n ander plek langs Vaaldam sal kan aanbeveel, ek het al van 'n hele paar gelees op die forum, maar soek 'n aanbeveling van iemand wat al self 'n naweek by een van die plekke was.
As jy my net 'n naam en miskien 'n telefoonnommer kan gee sal dit baie goed wees, ek sal die res self gaan Google.
Ons is vier vriende van Pretoria wat verkieslik nie wil tent opslaan nie en van die Vrydag tot die Sondag wil oewerhengel.
By voorbaat baie dankie!