Vaal rivier spots?

Kosie

New member
Soos meeste van julle wil ek graag my vangste verbeter en na n biekie ondersoek het ek agter gekom dat goeie plekke om baber te vang veral gedurende spawning tye op plekke soos onder dam walle en stroom versnellings is omdat die vis blykbaar stroom op swem om te spawn. Ek hoor die geheime aas deesdae is sardiens? Ek wil dit gerus gaan uit toets maar ek het geen idee of n mens onder die vaal dam se wal mag hengel nie en ek het ook geen idee waar n ou die stroom versnellings in die rivier kan opsoek nie. Het iemand dalk inligting of kontak besonderhede vir die spesifieke plekke? Sal dit baie waardeer! Dankie!
 
Top