Dirty Harry
Member
Hello manne, ek soek n paar plekke langs die vaaldam wat jy kan kamp en jou boot launch om tehengel. Ek was by anchors creek gewees wat lekker was. Oranjevile behoort ook n paar plek he. Die sommer is oppad en ek wil my trips al begin beplan.
Dankie
Dankie