Goeie dag mense,
Ek wil graag vra of daar iemand is wat iets weet van die vaal dam bonanza 2011. Ek het nog nooit daar gehengel nie maar nou op die bloemhof bonanza het ek n kaartjie gekry wat ek op my venster moes plak om in en uit die hek te gaan. Het agter op die kaartjie gesien daar staan ( Vaal dam bonanza 25-27 November ).
Sal graag die geleentheid wil bywoon maar het al gehoor die bonanza bestaan nie meer nie. Kan iemand dalk help of is daar iemand waarmee mens kan praat?
Dankie
Robert