Tzaneen Dam

Johanvc

Sealiner
Jy trek jou nomer by die captains meeting. So dan word dit bepaal op wat se nom jy weg trek. So kan k@k wees as jy eerste in geskryf het en jy trek die laaste nom
 

basstacle4see

New member
Het so twee weke terug die boot gaan toets en 'n bietjie gaan punte en struktuur soek. Die dam lyk baie mooi en is heelwat voller as laasjaar met die ESA. Die vis was baie skaars. ag ek lieg, sou dalk beter gedoen het met "Achmed, the suicidal dynamite crankbait" !!! Dit was egter net na 'n koue front. Sien julle by die kompetisie.... 
 
Top