Toet-tooooeett

Psy

Sealiner
'n Klein seuntjie speel in die sitkamer  met sy treinstel.
Sy Ma is in die kombuis doenig. Sy hoor die klein seuntjie:
"Toet-toooeeet, Stasie nommer 56, alma wat wil af fok, fok af en almal wat wil opfok, fokop."
Sy Ma kry amper 'n hartaanval, maar besluit sy los hom. So rukkie later hoor sy hom weer:
"Toet-tooeeet, Stasie nommer 101, Almal wat wil afdonner, donner af en almal wat wil op donner, donner op."
Sy gryp hom, slaat sy gat aan die brand en stuur hom kamer toe.
& sê hy kan uitkom as hy jammer is.
So rukkie later kom hy snikkend uit sy kamer uit en gaan speel  verder.
Toet-tooeet, Stasie nommer 34, Almal wat wil afklim, klim af en almal wat wil opklim, klim op en die van julle wat wil weet hoekom die trein laat is, vra die teef in die kombuis!
 
Top