weet enige iemand waar n mens tiger whakkas groot maat in die hande kan kry? bietjie dag terug nog R50 betaal en hulle is nou R160 al in die winkels! verbeel emile shadda het n slag gese dit is n vrou in zimbabwe wat hulle maak?