Hi Dodger
ek weet nie of dit die selfde is nie maar ek het die ander dag 'n program gekyk oor tiere en die ou het hulle gejag met dropshot. Hy het op elke drop shoot 'n kort stukkie draad trace gesit en 'n extra hoek. meeste van sy visse het hy op die tweede hoek gevang.