struisbaai

SL50SH

New member
Gaan more lyn natmaak. ssSoek raad wa die beste plek more sal wees om iets optetel.
document.write('/images/emoticons/fishing.gif');
fishing.gif
 

hamco

Senior Member
Stap van die hawe af suidwaarts, daar is so 'n paar baaitjies waar jy 'n paar rooiaas koppe sal kan optel.
 
Top