Classic is deurskynend
C+ is deurskynend met ligte groen skynsel.
Jammer, niemand in Kaapstad hou die C+ aan nie Classic Comp kan jy by Amieros Kry en dis dit, die res hou maar almal die See goed maar aan.
Ons online shop is naby aan klaar..... dan is dit darem opgelos