Hey Boeta, where have you been. Gedink jy het begin bowls speel of iets. Bly om te sien jy's terug.
Jy klop nog nie my broer wat 'n baie groot Leatherback skilpad al gevang het nie, natuurlik "ge-foul hook". Maak die heerlikste sop sommer so in die dop op die strand gekook.