Jake the Snake
New member
Hi
Ek het `n visvang stok van my pa geerf en sal dit graag wil regmaak tot op die kondisies wat hy eens was.
Ek sal graag wil al die ogies wil vervang en die handel oordoen want hy het so `n bietjie skade gekry na al die jare.
Het enige iemand vir my `n nommer van `n persoon wat my kan help om die dit reg te maak of in heidelberg of in die nabey area?
Enige raad sal waardeur word.