Goeie more alle hengel vriende,
Weet iemand dalk of Steyns gesluit is vir hengel. n Hengel vriend van my het daar n draai gaan maak en moes omdraai, hy se Steyns is toe en niemand het daar gehengel nie. Dit sal werklik n groot jammerte wees as ons hierdie water ook gaan verloor om by te hengel.
Groete en seenwense aan almal.
Gert