Speedmaster
Senior Member
Ek het op `n thread gelees dat iemand gevra het waar mens die threads kan koop. Nie seker wat dit in SA kos nie, maar kyk na die link. Die website het ook al wat `n visvang ding is wat mens aan kan dink.
Mens wag net `n maand of so vir pakkie om te kom, maar dit is die wag werd.
http://www.aliexpress.com/item/2014-new-DIY-Fishing-accessories-Squid-rubber-thread-silicone-skirt-13-cm-Free-shipping/1687556877.html
Net se ek verkoop of maak niks wins uit die post uit nie.