Dit is gewone 2K meng dit self met pigments , eintlik net n paar kleure nodig om te begin , meng net weer en kty die ander.
Dit is n sand casting mould maar die afwerk is bietjie baie om dit netjies te kry, om die loot te kry dat dit nie buig nie was ook maar Å„ gesukkel maar dit ook nou agtermekaar