Spawning of Catfish.

basslover

Senior Member
Guys/girls

I know there is quite a few of you that is quite the pro with Catfish, so here is the question...

Does catfish spawn more than once, or do they only spawn once a season...I know it vary from species to species.

Tight Lines Hugo
 

Fanie

Sealiner
Basslover soek Baber :-D

Nie so seker van die 'pro' nie, as die baber naby kom dan vang jy hom maar net.

Ek neem aan jy praat van die skerptand baber (Clarias Garipinus) ? Hulle broei gewoonluk na die eerste somer reens, ek dink daar is wel 'n goeie moontlikheid dat hulle soms meer as een keer per seisoen sal broei - afhangende van omstandighde en kondisies.

Daar is ongelukkig nie vaste tye (soos na 22hr saans) en spesifieke datums (net na betaaldag) nie.
 
Top