HARRY.MARE
New member
James Bond, Robin Hood en Koos v d Merwe sit in die bar en drink. Hulle spog met hulle talente. Die barman raak gatvol en se hulle moet eerder wys wat hulle kan doen.
James Bond sit ‘n appel op die barman se kop, loop tien tree weg, vlieg om en skiet ‘n gat deur die appel met sy pistool.
“Ek is Bond, James Bond†sê hy.
Robin Hood loop vyftien tree weg en skiet ‘n pyl regdeur die appel met sy boog.
“Ek is Hood, Robin Hood†sê hy.
Koos stap 20 treë weg, draai om en skiet die barman se kop skoon van sy lyf af met sy olifant geweer.
“Ek is sorrie, f#$%&n sorrie!†sê hy.