Some info needed on replicas.

rp

New member
Hi guys

I have a question for u all.

If u want a trophy made from ur fish what do u want ur trophy to look like?

Do u want a one sided trophy -just painted on the front with one eye.

A trophy that is painted both sides just like ur fish?

What would u guys prefer.

Thanks
 

Herman Nel

Senior Member
Hallo Riaan!

Ek dink waaroor ons gesels het die ander dag ... die "toe mond look" ...kan baie mooi lyk aangesien meeste trophies oop bekke het!

Groete

Herman
 

rp

New member
Hi Herman

Dankie vir die reply. Ek kyk daarna on 'n paar groot bass van so 9lbs-13lbs met toebekke te mold.

Ek het so 4 van hulle om te mold. Sal graag van die ander ook wil weet waarna hulle in 'n trofee soek.
 

Mr Attie

New member
Hi rp, ek wil net by jou weet... Kan jy die trofees maak sonder n vis, ek meen net van n foto af. Hoekom ek vra is die mense wil die vis uit my dam haal as hulle n grote van en n trofee maak... Maar ek laat dit nie toe nie...
 

rp

New member
Hi MrAttie

Ek het molds van bass van 1.6kg tot 11kg. Ek het net 'n foto nodig om die kleur en die "spotpattern" te sien. Ek kan die vis vir hulle verf net soos hy gelyk het as ek mooi kleurfoto van hom het.

As ek naby fotos van die vinne het kan ek die splete ook insit. Ek soek net die mates soos lengte en omtrek dan kan ek die mold die naaste aan daai vis maak.

Dit is wel 'n replika wat van 'n regte vis gemold is. Hulle hoef nie jou visse uit te haal tensy dit dalk groter as 11kg is nie. lol :fbash
 

Mr Attie

New member
Dankie rp, sal die informasie so oordra en sommer ook die jou nr vir hulle gee...

Ek dink hierdie spawn gaan daar groot visse wees, Ek sal wens om n 11kg bass daar uit te haal... Maar mens weet nooit.

Dankie.
 
Top