So its been a while since I posted a story on Seal

Stapies

Sealiner
BergieVisserman wrote:
Stapies wrote:
Het julle toe enige livies gekry Wynand?

Ekt nie rerig tyd gehad nie, want as ek die stok in die pyp sit dan tel 'n haai jou op.

Sit chllies op jou aas volgende keer net om tyd te maak.lol Jy moes die ou man en Pierre in sit om te gillie... Hulle eer mos...lol Na ek joke! Ek is bly om te hoor die vis is terug!!! Jis daai plek is na an my hart
 

KARLR

Member
dankie Bergie, so dis Boggoms die naweek.  gaan plugs en clones gooi dat ons arms lam is, het juis n nuwe stok wat ingelyf moet word.
 
KARLR wrote:
dankie Bergie, so dis Boggoms die naweek.  gaan plugs en clones gooi dat ons arms lam is, het juis n nuwe stok wat ingelyf moet word.

Cool gan netnou weer boggoms toe, sal kyk of ek enige iets sien en dan sommer in die Garden Route thread "n update gee as daar is.

:fishn
 
Okay so we went again tonight to boggoms to get Sheldon and Chris a Raggie, I'll let them tell the story. Long story short it was madness, sharks bit us of picked us up left right and centre. Managed to land a female of 183pcl(136kg) and another of 152 pcl(63kg)

Here's chris with his first shark over 100kg's to open his account
 

Attachments

  • P1080891.jpg
    P1080891.jpg
    18.6 KB · Views: 26
Top